Lys van Stephen King-boeke
- Let wel : + toon aan dat 'n boek verwant is aan die Donkertoringreeks. Die name van die boeke word vir leesgemak in Afrikaans aangegee, maar die skakel bly na die oorspronklike Engelse titel verwys.
Romans en kortverhaalbundels
wysig- 1974 Carrie
- 1975 'Salem se lot+
- 1977 Toorn (as Richard Bachman)
- 1977 Die skynsel
- 1978 Nagskof (kortverhale)
- 1978 Die posisie+
- 1979 Die dooie sone
- 1979 Die lang staptog (as Richard Bachman)
- 1980 Brandstigter
- 1981 Cujo
- 1981 Padwerk (as Richard Bachman)
- 1982 Die Donkertoring I: Die wapenwerper+
- 1982 Verskillende seisoene (novelles)
- 1982 Die hardlopende man (as Richard Bachman)
- 1983 Christine
- 1983 Troetelbagrafplas
- 1983 Siklus van die weerwolf (geïllustreer deur Bernie Wrightson)
- 1984 Die gelukbringer (geskryf saam met Peter Straub)+
- 1984 Dunner (as Richard Bachman)
- 1985 Skeletspan (kortverhale)+
- 1985 Die Bachman-boeke ('n bundel romans)
- 1986 Dit+
- 1987 Die oë van die draak+
- 1987 Ellende
- 1987 Die Donkertoring II: Die trekking van die drie+
- 1988 Die goggabies
- 1988 Nagmerries in die lug ('n fotoboek van dakwaterspuiers, met teks deur King; die foto's is deur f-stop fitzgerald)
- 1989 Die donker helfte
- 1989 Dolan se Cadillac (beperkte uitgawe)
- 1989 My mooi ponie (beperkte uitgawe)
- 1990 Vier ná middernag (kortverhale)
- 1991 Broodnodige goed
- 1991 Die Donkertoring III: Die woesterny+
- 1992 Gerald se spel
- 1993 Dolores Claiborne
- 1993 Nagmerries en droomlandskappe (kortverhale)
- 1994 Slaaploosheid+
- 1995 Rose Madder+
- 1995 Umney se laaste geval
- 1996 Die groen myl (oorspronklik uitgegee as 'n maandelikse reeks van ses dele: Die twee dooie meisies, Die muis op die myl, Coffey se hande, Die slegte dood van Eduard Delacroix, Nagreis, en Coffey op die myl)
- 1996 Desperaatheid+
- 1996 Die reguleerders (as Richard Bachman) +
- 1997 Ses verhale (kortverhale)
- 1997 Die Donkertoring IV: Towenaar en glas+
- 1998 'n Sak bene+
- 1999 Storm van die eeu
- 1999 Die meisie wat mal was oor Tom Gordon
- 1999 Die nuwe luitenant se klagstaat (beperkte uitgawe)
- 1999 Harte in Atlantis+
- 2000 Geheime vensters
- 2000 Droomvanger
- 2001 Die swart huis (opvolg van Die gelukbringer; saamgeskryf met Peter Straub) +
- 2002 Van 'n Buick 8 af+
- 2002 Alles is gevallig (kortverhale)+
- 2003Die Donkertoring V: Wolwe van die Kalla+
- 2004 Die Donkertoring VI: Sang van Susanna+
- 2004 Die Donkertoring VII: Die Donkertoring+
- 2005 Die knaap van Colorado
- 2006 Sel
Oorspronklike e-boeke
wysig- 2000 Om die Koeël te ry ('n novelle wat elektronies uitgegee is)
- 2000 Die plant: Boek 1 - Die toppunt, en rysend (elektronies uitgegee)
Strokiesverhale
wysig- 1982 Kriewelvertoning ('n strokiesprentboek, geïllustreer deur Bernie Wrightson)
Ongepubliseerde werk
wysig- 1959 Charlie (ongepubliseerde kortverhaal)
- 1963 Die nadraai (ongepubliseerde roman)
- 1970 Die swaard in die donkerte (ongepubliseerde roman)
- 1973 Ligte laaie (ongepubliseerde roman)
- 1974 Die huis op Waardestraat (onvoltooi en ongepubliseerd)
- 1976 Welkom by Helderwater (onvoltooi en ongepubliseerd)
- 1976 Die hoek (onvoltooi en ongepubliseerd)
- 1977 Wimsey (onvoltooi en ongepubliseerd)
- 1983 The Leprechaun|Die kabouter (onvoltooi en ongepubliseerd)
- 1983 Die kannibale (ook bekend as Onder die koepel) (ongepubliseerd)
- 1984 Sleutelgate (onvoltooi en ongepubliseerd)
- 1996 Die voorgeër (onvoltooi en ongepubliseerd)
Bron
wysig'n Onderdeel van Stephen King.