Lys van honderasse
Wikimedia lysartikel
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hierdie artikel is 'n lys van erkende en nie-erkende honderasse. Die lys probeer sover moontlik die kategorieë van die Fédération Cynologique Internationale (Internasionale Hondeteelvereniging) te volg. Die FCI verdeel honde in 10 rasgroepe. In totaal word 356 honderasse deur die FCI erken. Hierdie artikel sluit afsonderlik ook honderasse in wat nie deur die FCI erken word nie.
Rasgroep 1: Herdershonde en veedrywers
wysigAfdeling herdershonde
wysig- Australiese kelpie of kelpie
- Australiese herdershond
- Bebaarde kollie
- Beauceron
- Belgiese herdershond
- Bergamasko (honderas)
- Berghond van die Maremmen en Abruzzen
- Borderkollie
- Briard
- Duitse herdershond
- Katalaanse herdershond
- Kroatiese herdershond
- Majorkaanse herdershond
- Nederlandse herdershond
- Portugese herdershond
- Komondor
- Kuvasz
- Labrador Retriever
- Mudi
- Ou Engelse skaaphond of Bobtail
- Pikardiese herdershond
- Poolse laaglandherdershond
- Poelie
- Poemi
- Pirenese herdershond
- Rhodesiese rifrug
- Roemeense Karpatiese herdershond
- Rottweiler
- Saarlooswolfhond
- Skaaphond
- Skiepertjie
- Skotse herdershond – korthaar
- Skotse herdershond – langhaar
- Shetland-skaaphond
- Tatrahond
- Tsjeggiese wolfhond
- Walliese Corgi Cardigan
- Walliese Corgi Pembroke
- Switserse witherdershond
- Suid-Russiese owcharka