Lys van veltoestande
Wikimedia lysartikel
Hier volg 'n lys van veltoestande:
Algemeen
wysigVirale infeksies
wysig- Koorsblare
- Vratte
- Gordelroos
Bakteriële infeksies
wysigGewasse
wysig- Melanoom
- Keloied
- Plaveisel Karsinoom
- Basaalsel Karsinoom
Parisitêre infeksies
wysig- Larva migrans - Sandwurminfestasie van die vel
- Scabies "Jollie Jeuk" veroorsaak deur 'n miet
- "Mango"-wurms wat in mense se vel uitbroei.
Swaminfeksies
wysigAnder
wysig- Alopecia (Haarverlies) - Dit kan ontstaan sekondêr tot velskade, medikasie, sistemiese siektes, hormonale verandering of immunologiese toestande.