Märklin
Märklin is 'n Duitse speelgoedmaatskappy en een van die voorlopers in die vervaardiging van modeltreine.
Gebr. Märklin & Cie. GmbH | |
Tipe | Privaatmaatskappy |
---|---|
Gestig | 1859 |
Hoofkantoor | Göppingen, Baden-Württemberg, Duitsland |
Sleutelpersone | Wolfrad Bächle (tegniek) Florian Sieber (bemarking) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | speelgoed |
Produkte | modeltreine |
Bedryfsinkomste | €108,77 miljoen[1] (2011) |
Werknemers | 980[1] (2011) |
Moedermaatskappy | Simba-Dickie-Group |
Webwerf | maerklin.de |
Die hoofkantoor is in Göppingen in die deelstaat Baden-Württemberg. Theodor Friedrich Wilhelm Märklin het die maatskappy in 1859 gestig en dit het oorspronklik speelgoed uit tin en blik vervaardig. In 1891 het die maatskappy begin om modeltreine te vervaardig.
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (de) Märklin fährt weiter in der Erfolgsspur[dooie skakel] (PDF; 75 kB), Persverklaring van 11 Junie 2012
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Märklin.