Młoszowa
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Młoszowa is 'n dorp in Pole, in die Woiwodskap Klein-Pole, distrik van Chrzanów. Dit is die grootste dorp van die munisipaliteit Trzebinia met 'n bevolking van 2 610. Dit is ongeveer 37 kilometer wes van die streek se hoofstad, Krakau geleë (33 km van die grens).
Młoszowa | |
---|---|
Dorp | |
Kasteel van Młoszowa | |
Koördinate: 50°09′00″N 19°30′00″O / 50.15000°N 19.50000°O | |
Land | Pole |
Woiwodskap | Klein-Pole |
Powiat | Chrzanów |
Gmina | Trzebinia |
Bevolking | |
• Totaal | 2 610 |
Poskode | 32-546 |
Skakelkodes | 48 32 |