Maagsuur
In die mediese vakterminologie verwys maagsuur na 'n sap wat deur kliere van die maagslymvlies afgeskei word. Dit bevat spysverteringsensieme en soutsuur.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Maagsuur.