Mabel Albertson (24 Julie 1901 – 28 September 1982) was 'n Amerikaanse aktrise en regisseuse. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Gang War (1928), Barefoot in the Park (1967), en What's Up, Doc? (1972), en in die televisiereeks That Girl (1966).

Mabel Albertson
Geboortenaam Mabel Ida Albertson
Geboorte (1901-07-24)24 Julie 1901
Sterfte 28 September 1982 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2, insluitende George Englund
Beroep(e) Aktrise en regisseuse
Aktiewe jare 1928–1975
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1928: Gang War
  • 1967: Barefoot in the Park
  • 1972: What's Up, Doc?

Televisiereekse

wysig
  • 1955: Those Whiting Girls
  • 1960: The Tom Ewell Show
  • 1966: That Girl

Televisierolprente

wysig
  • 1974: Pete 'n' Tillie
  • 1975: Ladies of the Corridor

Eksterne skakels

wysig