Mackenzie Rosman (gebore 28 Desember 1989) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fading of the Cries (2008), Beneath (2013), en Nightcomer (2013), en in die televisiereeks 7th Heaven (1996).

Mackenzie Rosman
Gebore28 Desember 1989 (1989-12-28) (31 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise en vervaardiger

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2008: Fading of the Cries
  • 2013: Beneath
  • 2013: Nightcomer

TelevisiereekseWysig

  • 1996: 7th Heaven

Video'sWysig

  • 2013: Behind the Scenes with 7th Heaven Actress Mackenzie Rosman

Eksterne skakelsWysig