Madeline Carroll
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Madeline Carroll (gebore 18 Maart 1996) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Resident Evil: Extinction (2007), Swing Vote (2008), Flipped (2010), en The Spy Next Door (2010).
Madeline Carroll | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2003–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2007: Resident Evil: Extinction
- 2008: Swing Vote
- 2010: Flipped
- 2010: The Spy Next Door
- 2012: The Magic of Belle Isle
- 2017: Zer0-Tolerance
- 2018: I Can Only Imagine
- 2018: Destined to Ride
- Eternal Realms
Televisiereekse
wysig- 2005: Hidden Howie: The Private Life of a Public Nuisance
Televisierolprente
wysig- 1998: Sharon Stone - Una mujer de 100 caras
- 2013: Blink
- 2018: Beautifully Flawed
Video's
wysig- 2009: Swing Vote: Inside the Campaign - The Politics of Production
- 2010: Astro Boy vs. The Junkyard Pirates
- 2010: Adventures in Acting with the Kids of 'The Spy Next Door'
- 2010: Jackie Chan: Stunt Master and Mentor