Madeline Zima
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Madeline Zima (gebore 16 September 1985) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hand That Rocks the Cradle (1992) en My Own Love Song (2010), en in die televisiereekse Californication (2007) en Twin Peaks (2017).
Madeline Zima | |
Madeline Zima (2008)
| |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1992: The Hand That Rocks the Cradle
- 1998: The Rose Sisters
- 2006: Looking for Sunday
- 2010: My Own Love Song
- 2010: Trance
- 2012: Breaking the Girls
- 2012: Crazy Eyes
- 2014: #Stuck
- 2018: Painkillers
- 2018: The Morning After
- The Chain
Televisiereekse
wysig- 1993: The Nanny
- 2001: The Nightmare Room
- 2007: Californication
- 2012: Big City
- 2013: Betas
- 2017: Twin Peaks
- 2017: Rose Drive
Televisierolprente
wysig- 1999: The Secret Path
- 2000: The Sandy Bottom Orchestra
- 2012: Lake Effects
- 2013: Gilded Lilys
- 2013: Second Sight
- 2016: I Am Watching You
Video's
wysig- 2005: Making the Nanny
- 2008: Legacy
- 2008: Behind the Scenes of Legacy
- 2017: Aly & AJ: Take Me