Madona
- Om nie met die aktrise Madonna verwar te word nie.
Madona (Duits: Madohn) is 'n stad in die ooste van Letland. Die plek is in 1926 tot 'n stad verklaar en ressorteer onder die gelyknamige munisipaliteit, Madonas novads. Die hoogste berg van Letland, die Gaiziņkalns, is nabygeleë.
Madona | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Letland |
Administratiewe gewes | Madona |
Koördinate | 56°51′N 26°13′O / 56.850°N 26.217°O |
Stigting | 1926 |
Duitse naam | Madohn |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 10.5 vk km |
Hoogte bo seevlak | ? m |
Bevolking: | |
- Totaal (2016) | 7971 [1] |
- Bevolkingsdigtheid | 759/vk km |
Etniese groepe: | |
- Lette | 80,3% |
- Russies | 14,7% |
- Wit-Russies | 1,7% |
Tydsone | EET (UTC+2) |
- Somertyd | EEST (UTC+3) |
Amptelike webwerf | www.Madona.lv |
Verwysings
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Madona.
- ↑ "«Latvijas iedzīvotāju skaits pašvaldībās pagastu dalījumā»" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 20 Oktober 2016. Besoek op 17 Julie 2016.