Mafia (dubbelsinnig)
Wikimedia dubbelsinnigheidsblad
Die term Mafia of mafia kan verwys na:
- Die Sisiliaanse Mafia, die oorspronklike Mafia van Sisilië, Italië.
- Die Amerikaanse Mafia, wat gestig is deur Mafialede wat uit Sisilië na die VSA uitgewyk het.
- Ander "mafias" soos die Russiese Mafia, wat eintlik overbonde misdaadsindikate is en geen bande met bogenoemde Mafias het nie.