Mahershala Ali

Amerikaanse akteur

Mahershala Ali (gebore 16 Februarie 1974) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Curious Case of Benjamin Button (2008) en The Place Beyond the Pines (2012), en in die televisiereekse House of Cards (2013) en Luke Cage (2016).

Mahershala Ali
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 16 Februarie 1974 (1974-02-16) (48 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2003: Making Revolution
  • 2008: The Curious Case of Benjamin Button
  • 2012: The Place Beyond the Pines
  • 2016: Free State of Jones
  • 2016: Moonlight
  • 2017: Roxanne Roxanne
  • 2018: Green Book
  • Burn

TelevisiereekseWysig

  • 2003: Threat Matrix
  • 2004: The 4400
  • 2008: Hyping Indie Hype
  • 2011: Alphas
  • 2013: House of Cards
  • 2016: Luke Cage

TelevisierolprenteWysig

  • 2010: The Wronged Man
  • 2010: All Signs of Death
  • 2016: The 22nd Annual Critics' Choice Awards

Video'sWysig

  • 2010: Predators Motion Comics: Moment of Extraction
  • 2013: Going to the Place Beyond the Pines
  • 2016: Hollywood Film Awards

Eksterne skakelsWysig