Maki Kaji
Maki Kaji (鍜治 真起, 8 Oktober 1951 - 10 Augustus 2021) was 'n Japannese wat bekend staan as die Vader van Sudoku. Hy het die spel verfyn, bemark en meer toeganklik gemaak. Kaji is in Sapporo, Japan gebore.
Maki Kaji | |
---|---|
Kaji in 2011 | |
Gebore | 8 Oktober 1951 Sapporo, Japan |
Sterf | 10 Augustus 2021 (op 69) Tokio, Japan |
Bron
wysig- "Maki Kaji:'Vader van sudoku' het gedobbel op speletjie - en gewen" Rapport Weekliks 22 Augustus 2021