Makoti Khawula (gebore 7 Desember 1954) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Ekonomiese Vryheidsvegters vanaf 2014. Khawula is bekend dat sy weier om Engels in die parlement te praat.[1]

Makoti Khawula
Makoti Khawula
Khawula in 2019

Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Mei 2014

Persoonlike besonderhede
Gebore 7 Desember 1954 (1954-12-07) (70 jaar oud)
Politieke party Ekonomiese Vryheidsvegters

Bronne

wysig
  • "Ms Makoti Sibongile Khawula (EFF)". 8 Augustus 2016. Besoek op 7 Julie 2018.
  • "Meet the EFF MP who refuses to speak English in Parliament". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 7 Julie 2018.
  • "EFF's Khawula demands to be addressed in Zulu". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 7 Julie 2018.
  • "MPs' financial interests revealed: Some cats are fatter than others - Daily Maverick". Besoek op 7 Julie 2018.

Verwysings

wysig
  1. Zulu, Makhosandile (30 Augustus 2018). "EFF MP maKhawula calls Mabuza a liar". The Citizen (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2020. Besoek op 10 April 2020. Khawula is known for speaking IsiZulu in parliament and on social media platforms has gained popularity for providing a degree of entertainment during sessions in the house.