Malafrena
Malafrena is 'n roman deur Ursula K. Le Guin wat die eerste keer in 1979 gepubliseer is. Ongewoon vir Le Guin, is daar geen elemente van fantasie of wetenskapsfiksie in hierdie roman nie, behalwe daarvoor dat dit afspeel in 'n Sentraal-Europese land genoem Orsinia wat Le Guin opgemaak het. Malafrena lees soos 'n roman wat uit die 19de eeu dateer, veral Russiese letterkunde, aangesien dit talle gedetailleerde karakters bevat, en ook temas politiek en liefde in besonderhede ontwikkel en bespreek.
Malafrena
| |
---|---|
Skrywer | Ursula K. Le Guin |
Omslagontwerper | Michael Mariano |
Land | Verenigde State |
Taal | Engels |
Genre | Roman |
Uitgewer | Berkley Publishing Corporation |
Uitgegee | 1979 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Bladsye | 369 (eerste uitgawe) |
ISBN | 0-399-12410-1 |