Malang
Malang (Indonesies vir probleme of ongeluk; Javaans :ꦏꦸꦛꦩꦭꦁ) is 'n stad in Indonesië op die Java-eiland in die Oos-Java-provinsie. Baie van die huise en kantore in die stad is in die Art Deco-styl gebou.
Malang | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Oost-Java |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 124 vk km |
Hoogte bo seevlak | 340 tot 665 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2003) | 768.000 |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Burgemeester (party) | Drs.Peni Suparto,M.AP |
Amptelike webwerf | http://www.malangkota.go.id/ |
Geskiedenis
wysigDie stad was van 1222- 1292 die hoofstad van die Javaanse koninkryk van die Singhasari-dinastie, die voorloper van die magtige Majapahit-ryk.
Klimaat
wysigDie klimaat is tropies met 'n taamlik korte droë seisoen. In die klassifikasie van Köppen en Geiger word dit met Am aangedui. Die gemiddelde temperatuur is 23,7 °C en die reëval is 2088 mm.[1]
Burgemeester
wysig- Nederlands-Indiese tyd: 1919–1929 H.I. Bussemaker; 1929–1933 Ir. E.A. Voornema; 1933–1936 Ir. P.K.W. Lakeman; 1936–1942 J.H. Boerstra.
- Japanse besetting: 1942-1942 Raden Adipati Ario Sam; 1942–1945 Mr. Soewarso Tirtowidjojo.
- Indonesiese tyd: 1945–1958 M. Sardjono Wiryohardjono; 1958–1966 Koesno Soeroatmodjo; 1966–1968 Kol. M. Ng Soedarto; 1968–1973 Kol. R. Indra Soedarmadji; 1973–1983 Kol. Soegiyono; 1983-1983 Drs. Soeprapto; 1983–1988 dr. H. Tom Uripan Nitihardjo; 1988–1989 H. M Soesamto; 1989–2003 Kol. H. Suyitno; 2003-nu Drs. Peni Suparto.
Buurte
wysig- Sukun
- Klojen
- Blimbing
- Kedungkandang
- Lowokwaru.