Mali Mogoi
Mali Mogoi (Russies: Малый Могой) is 'n klein dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Bolsjoi Mogoi Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Mali Mogoi Малый Могой | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°19′43″N 48°38′51″O / 46.32861°N 48.64750°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Wolodarski |
Bevolking | |
• Totaal | 95 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416184 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 het Mali Mogoi 79 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kasakke | 54 | 68,4% |
Russe | 25 | 31,7% |
Totaal | 79 | 100% |
Verwysings
wysig- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 14 Julie 2023.