Malindi
Malindi (voorheen bekend as Melinde) is 'n stad by die monding van die Galanarivier aan die kus van Kenia langs die Indiese Oseaan. Die dorp is 120 km noordoos van Mombasa. Die bevolking was 207 253 tydens die 2009-sensus.
Malindi | |
---|---|
Stad | |
Pilaar van Vasco da Gama | |
Koördinate: 3°13′25″S 40°7′48″O / 3.22361°S 40.13000°O | |
Land | Kenia |
County | Kilifi |
Stigting | 13de/14de eeu |
Hervestig | 1861 |
Bevolking | |
• Totaal | 207 253 |
Tydsone | UTC+3 (Oos-Afrika Tyd) |