Mall of Tripla
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mall of Tripla is 'n winkelsentrum in Helsinki, Finland. Die winkelsentrum is in die voorstad van Pasila sowat drie kilometer noord van die middestad van Helsinki geleë. Mall of Tripla is in 2019 oopgemaak word en is die grootste winkelsentrum in die Nordiese lande volgens die aantal winkels, met 250 winkels versprei oor vyf verdiepings. Die Pasila-treinstasie, die tweede besigste treinstasie in Finland na die Helsinki-sentraalstasie, is langs die winkelsentrum geleë.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Mall of Tripla.