Malolotja-waterval
waterval in eSwatini
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Malolotja-waterval is in die Malolotja Nasionale Park in Eswatini (Swaziland). Dit is 1681 m bo seespieël. Wes van die pad tussen Mbabane en Piggs Peak loop die Malolotjarivier deur die Malolotjavallei om by die Komatirivier aan te sluit.