Manaen

1ste eeu onderwyser van die kerk can antioch

Manaen (die Griekse vorm van "Menahem") was ´n Christen in Antiochië wat leraar en profeet was. Hy het saam met Herodes Antipas grootgeword, of as sy maat of as sy pleegbroer.

Verwysings in die Bybel

wysig

Handelinge 13: 1

Literatuur

wysig
  • Die Bybel (1953-Vertaling)
  • Reinecker, Fritz: Lexikon zur Bibel. R. Brockhaus Verlag, Wuppertal 1981. ISBN 3-417-24528-1

Sien ook

wysig