Mandaryn (kleur)
#FFCC00 |
Mandaryn is 'n oranjegeel kleur wat herinner aan die kleur van nartjies.
Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan mandarynkleur geproduseer word.
Kleurkoördinate
wysigVolgens verskeie kleurskemas word mandaryn as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FFCC00 |
RGB-kleurmodel | (255, 204, 0) |
CMYK | (0, 20, 100, 0) |
HSV | (48°, 100%, 100%) |
Sien ook
wysig
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |