Manowar
Manowar is 'n Amerikaanse swaarmetaalgroep van Auburn, New York wat in 1980 deur baskitaarspeler Joey DeMaio gestig is. Die groep is bekend vir lirieke wat op fantasie en mitologie gebaseer is. Hulle is bekend vir hul harde en bombastiese klank.
Manowar | |
---|---|
Manowar (2016) | |
Agtergrondinligting | |
Oorsprong | Auburn, New York, Verenigde State van Amerika |
Genres | Swaarmetaal |
Jare aktief | 1980–nou |
Assosiasies | HolyHell, Rhapsody of Fire, The Dictators, David Shankle Group, The Rods, Brain Surgeons |
Webwerf | manowar.com |
Lede | Joey DeMaio Eric Adams (sanger) Donnie Hamzik Karl Logan |
Gewese lede | Ross "The Boss" Friedman Carl Canedy Scott Columbus (oorledene) David Shankle Kenny Earl Edwards |
Albums
wysigStudio albums
- Battle Hymns (1982)
- Into Glory Ride (1983)
- Hail to England (1984)
- Sign of the Hammer (1984)
- Fighting the World (1987)
- Kings of Metal (1988)
- The Triumph of Steel (1992)
- Louder Than Hell (1996)
- Warriors of the World (2002)
- Gods of War (2007)
- Battle Hymns MMXI (2010)
- The Lord of Steel (2012)
- Kings of Metal MMXIV (2014)