Mantenga-waterval
waterval in Eswatini
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Mantenga-waterval is in die Klein-Usuturivier in Eswatini (voorheen Swaziland).
Dit lê oos van Mhlambanyati, in die Mantenga-natuurreservaat en by nagenoeg 26° 25′ suid en 31° 10′ oos. Vyftien kilometer stroomop is die Lupholodam waar elektrisiteit opgewek word. By die val is braai- en piekniekplekke en wandelpaaie.
Bibliografie
wysig- swaziland-direct.com