Manuel Rivera-Ortiz
Manuel Rivera-Ortiz (gebore 23 Desember 1968 in Pozo Hondo, Guayama, Puerto Rico) is 'n Amerikaanse fotograaf, bekend vir sy dokumentêre foto's van mense se lewensomstandighede in ontwikkelende lande. Van sy werk behoort tot versamelings in museums, waaronder die George Eastman House International Museum of Photography and Film.[1] In 2004 wen hy die En Foco's New Works Photography Award[2][3] en in 2007 die Kunstenaar van die Jaar Toekenning van die Kunste en Kulturele Raad vir die Greater Rochester (Arts and Cultural Council for Greater Rochester).[4]
Manuel Rivera-Ortiz | |
---|---|
Manuel Rivera-Ortiz, Parys, Frankryk, Desember 2009. | |
Gebore | 23 Desember 1968 |
Nasionaliteit | Puerto Rico |
Beroep | Fotograaf |
Webwerf | rivera-ortiz.com |
Galery
wysig-
Tobacco Harvesting, Valle de Viñales, Kuba (2002)
-
Widow Of The Mines, Potosí, Bolivië (2004)
-
City Dump, Yamuna River Slum, Delhi, Indië (2005)
Verwysings
wysig- ↑ "2006 Annual Report" (PDF) (in Engels). George Eastman House. p. 9. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 30 Desember 2010. Besoek op 7 Maart 2010.
- ↑ "EN FOCO Photographers". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Junie 2010. Besoek op 21 Junie 2010.
- ↑ Nueva Luz Magazine, Vol. 11, No. 2, pgs. 2-9, 2006.
- ↑ Arts & Cultural Council "Arts Awards Recipients" (in Engels). Arts and Cultural Council for Greater Rochester. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Augustus 2019. Besoek op 9 Maart 2010.
{{cite web}}
: Check|url=
value (hulp)
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Manuel Rivera-Ortiz. |
- Amptelike webtuiste
- The Jeff Farias Show[dooie skakel] Onderhoud met Manuel Rivera-Ortiz, September 15, 2009
- Thoughts on Photography with Paul Giguere Geargiveer 17 Julie 2011 op Wayback Machine Onderhoud met Manuel Rivera-Ortiz, 23 Julie 2009
- PhotoQuotes.com Sitasies vanaf die "World of Photography"
- JacketFlap Oor Manuel Rivera-Ortiz