Marc Lawrence
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marc Lawrence is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Walk Alone (1947), Diamonds Are Forever (1971), The Man with the Golden Gun (1974), en From Dusk Till Dawn (1996).
Marc Lawrence | |
Geboortenaam | Max Goldsmith |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Michael Lawrence Toni Lawrence |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1932–2003 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1936: The Cowboy Star
- 1936: The Final Hour
- 1936: Night Waitress
- 1937: Motor Madness
- 1937: Racketeers in Exile
- 1937: The Shadow
- 1937: What Price Vengeance
- 1938: Adventure in Sahara
- 1938: Convicted
- 1939: Beware Spooks!
- 1939: Homicide Bureau
- 1940: Charlie Chan at the Wax Museum
- 1947: I Walk Alone
- 1948: Out of the Storm
- 1949: Jigsaw
- 1949: Tough Assignment
- 1950: Black Hand
- 1952: I tre corsari
- 1952: La tratta delle bianche
- 1953: Jolanda, the Daughter of the Black Corsair
- 1953: Legione straniera
- 1954: Vacation with a Gangster
- 1955: Suor Maria
- 1955: La catena dell'odio
- 1957: Kill Her Gently
- 1965: Nightmare in the Sun
- 1966: 7 monaci d'oro
- 1968: King of Kong Island
- 1970: Dream No Evil
- 1971: Diamonds Are Forever
- 1972: In Pursuit of Treasure
- 1973: Frasier, the Sensuous Lion
- 1973: Pigs
- 1974: The Man with the Golden Gun
- 1980: Cataclysm
- 1980: Super Fuzz
- 1983: Thieves and Robbers
- 1996: From Dusk Till Dawn