Marcelino Sánchez
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marcelino Sánchez (5 Desember 1957 – 21 November 1986) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Warriors (1979) en 48 Hrs. (1982), en in die televisiereekse CHiPs (1977) en Hill Street Blues (1981).
Marcelino Sánchez | |
Geboorte | 5 Desember 1957 |
---|---|
Sterfte | 21 November 1986 (op 28) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1977–1985 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1979: The Warriors
- 1982: 48 Hrs.
Televisiereekse
wysig- 1977: CHiPs
- 1981: Hill Street Blues