Marcus Élieser Bloch

Marcus Élieser Bloch (1723–1799) was 'n Duitse dokter en natuurkundige. Hy word beskou as een van die belangrikste igtioloë van die 18de eeu.

Marcus Élieser Bloch
Marcus Elieser Bloch.jpg
Gebore1723
Ansbach
Sterf6 Augustus 1799 (op 76)
NasionaliteitDuits