Margaret Bourke-White
Margaret Bourke-White (14 Junie 1904 – 27 Augustus 1971) was ’n Amerikaanse fotograaf en dokumentêre fotograaf. Sy was die eerste buitelander wat toegelaat is om foto's van nywerhede in die Sowjetunie te neem, die eerste vroulike oorlogskorrespondent (en die eerste vroulike fotograaf wat toegelaat is om in oologsones te werk) en die eerste vroulike fotograaf vir die tydskrif Life – haar foto het op die eerste uitgawe verskyn.[1]
Margaret Bourke-White | |
---|---|
Bourke-White tuis, 1964. | |
Gebore | |
Sterf | 27 Augustus 1971 (op 67) Stamford, Connecticut |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep | Fotograaf |
Eggenoot | Everett Chapman Erskine Caldwell |
Sy is in 1971 in Connecticut, VSA, aan Parkinson-siekte dood, sowat 18 jaar nadat sy die eerste simptome gewys het.
Pryse
wysigVan die pryse en grade wat sy gekry het, is:
Verwysings
wysig- ↑ [1] Geargiveer 13 Desember 2013 op Wayback Machine "The Last Days of a Legend," deur Sean Callahan op ’n Bullfinch Press-webtuiste oor die boek Margaret Bourke-White: Photographer, deur Sean Callahan; Besoek op 2 Julie 2006
- ↑ 2,0 2,1 2,2 2,3 Gaze, Delia, red. (1997). Dictionary of Artists, Volume 1. Taylor & Francis. p. 1512. ISBN 1-884964-21-4.
Eksterne skakels
wysig- Margaret Bourke-White Papers by Syracuse-universiteit
- Foto's uit die Time-argief.
- Women in History: Margaret Bourke-White Geargiveer 15 Mei 2013 op Wayback Machine
- Masters of Photography: Margaret Bourke-White