Margaret Hayes
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Margaret Hayes (5 Desember 1916 – 26 Januarie 1977) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Glass Key (1942), Violent Saturday (1955), The Bottom of the Bottle (1956), en 13 West Street (1962).
Margaret Hayes | |
Geboortenaam | Florette Regina Ottenheimer |
---|---|
Geboorte | 5 Desember 1916 |
Sterfte | 26 Januarie 1977 (op 60) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1939–1964 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1941: In Old Colorado
- 1942: The Glass Key
- 1942: Scattergood Survives a Murder
- 1942: Stand By All Networks
- 1955: Violent Saturday
- 1955: Blackboard Jungle
- 1956: The Bottom of the Bottle
- 1956: From the Desk of Margaret Tyding
- 1958: The Case Against Brooklyn
- 1958: Damn Citizen
- 1958: Fräulein
- 1958: Girl in the Woods
- 1959: Good Day for a Hanging
- 1959: Girls Town
- 1962: 13 West Street
Televisiereekse
wysig- 1950: Robert Montgomery Presents
- 1952: Campbell Summer Soundstage
- 1960: The Comedy Spot
- 1964: A Flame in the Wind
Televisierolprente
wysig- 1946: Little Women
- 1954: The Story of Ruth