Margaret Mann
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Margaret Mann (4 April 1868 – 4 Februarie 1941) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Black Beauty (1921), Four Sons (1928), The Secret Menace (1931), en The Law Rides (1936).
Margaret Mann | |
Geboorte | 4 April 1868 |
---|---|
Sterfte | 4 Februarie 1941 (op 72) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1920: Once to Every Woman
- 1921: Black Beauty
- 1921: Desert Blossoms
- 1921: Man-Woman-Marriage
- 1921: The Millionaire
- 1921: The New Disciple
- 1922: The Call of Home
- 1922: Don't Write Letters
- 1922: Love in the Dark
- 1928: Four Sons
- 1928: The River
- 1931: The Secret Menace
- 1936: The Law Rides