Margaret McWade
Amerikaanse aktrise (1871–1956)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Margaret McWade (3 September 1871 – 1 April 1956) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Great Victory, Wilson or the Kaiser? The Fall of the Hohenzollerns (1919), Alice Adams (1923), The Lost World (1925), en Theodora Goes Wild (1936).
Margaret McWade | |
Geboortenaam | Margaret May Fish |
---|---|
Geboorte | 3 September 1871 |
Sterfte | 1 April 1956 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1892–1945 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1918: Flower of the Dusk
- 1919: The Great Victory, Wilson or the Kaiser? The Fall of the Hohenzollerns
- 1919: The Broken Commandments
- 1919: When a Man Loves
- 1920: Alias Miss Dodd
- 1920: The Confession
- 1920: Stronger Than Death
- 1920: Food for Scandal
- 1920: Darling Mine
- 1920: The Blue Moon
- 1921: A Tale of Two Worlds
- 1921: The Blot
- 1921: Garments of Truth
- 1923: Alice Adams
- 1924: The Cyclone Rider
- 1924: The Painted Lady
- 1925: The Lost World
- 1936: Theodora Goes Wild