Maria Ouspenskaya
Maria Ouspenskaya (29 Julie 1876 – 3 Desember 1949) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dodsworth (1936), Conquest (1937), The Rains Came (1939), en The Wolf Man (1941).
Maria Ouspenskaya | |
Geboorte | 29 Julie 1876 |
---|---|
Sterfte | 3 Desember 1949 (op 73) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1915–1949 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1936: Dodsworth
- 1937: Conquest
- 1939: The Rains Came
- 1939: Love Affair
- 1941: The Wolf Man
- 1942: Mystery of Marie Roget
- 1946: I've Always Loved You