Marianne Flor
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marianne Flor (gebore 30 Maart 1934) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tag til marked i Fjordby (1957), Kun en pige (1995), en Skat det er din tur (1997), en in die televisiereeks Strisser på Samsø (1997).
Marianne Flor | |
Geboorte | 30 Maart 1934 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1957: Tag til marked i Fjordby
- 1995: Kun en pige
- 1997: Skat det er din tur
Televisiereekse
wysig- 1997: Strisser på Samsø