Marie-Louise Damien

Marie-Louise Damien (5 Desember 1889 – 30 Januarie 1978) was 'n Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente La tête d'un homme (1933), Napoléon Bonaparte (1935), The Mother and the Whore (1973), en La Vie En Rose (2007).

Marie-Louise Damien
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Louise Marie Damien
Geboorte (1889-12-05)5 Desember 1889
Sterfte 30 Januarie 1978 (op 88)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1931: Alone
  • 1933: La tête d'un homme
  • 1935: Napoléon Bonaparte
  • 1973: The Mother and the Whore
  • 2007: La Vie En Rose

Eksterne skakels

wysig