Marie Wilson (Amerikaanse aktrise)

Marie Wilson (19 Augustus 1916 – 23 November 1972) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Satan Met a Lady (1936), My Friend Irma (1949), My Friend Irma Goes West (1950), en The Story of Mankind (1957).

Marie Wilson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Katherine Elizabeth Wilson
Geboorte (1916-08-19)19 Augustus 1916
Sterfte 23 November 1972 (op 56)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

wysig

Rolprente

wysig
  • 1936: Satan Met a Lady
  • 1936: China Clipper
  • 1936: King of Hockey
  • 1937: Melody for Two
  • 1937: Public Wedding
  • 1938: Boy Meets Girl
  • 1938: Broadway Musketeers
  • 1938: The Invisible Menace
  • 1939: The Cowboy Quarterback
  • 1939: Sweepstakes Winner
  • 1939: Waterfront
  • 1941: Flying Blind
  • 1942: She's in the Army
  • 1946: Young Widow
  • 1947: The Fabulous Joe
  • 1947: Linda, Be Good
  • 1949: My Friend Irma
  • 1950: My Friend Irma Goes West
  • 1952: A Girl in Every Port
  • 1953: Never Wave at a WAC
  • 1953: Marry Me Again
  • 1953: I Was a Burlesque Queen
  • 1957: The Story of Mankind

Televisiereekse

wysig
  • 1952: My Friend Irma
  • 1965: Screen Test!
  • 1970: Where's Huddles?

Televisierolprente

wysig
  • 1962: Ernestine
  • 1964: My Son, the Witch Doctor
  • 1968: Mr. Blackwell Presents

Eksterne skakels

wysig