Mark Webber (akteur)
Mark Webber (gebore 19 Julie 1980) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Explicit Ills (2008), Scott Pilgrim vs. the World (2010), The End of Love (2012), en 13 Sins (2014).
Mark Webber | |
Geboortenaam | Mark Allen Webber[1] |
---|---|
Geboorte | 19 Julie 1980 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1997: Poverty Outlaw
- 1998: The Evil Within
- 1999: Whiteboyz
- 2000: Snow Day
- 2002: Bomb the System
- 2004: Winter Solstice
- 2006: Just Like the Son
- 2006: The Hottest State
- 2007: The Memory Thief
- 2007: Weapons
- 2007: The Good Life
- 2008: Explicit Ills
- 2008: Good Dick
- 2009: Shrink
- 2010: Scott Pilgrim vs. the World
- 2011: The Lie
- 2012: The End of Love
- 2012: Save the Date
- 2014: 13 Sins
- 2014: Laggies
- 2014: Jessabelle
- 2014: Happy Christmas
- 2014: The Ever After
- 2015: Uncanny
- 2016: Antibirth
- 2017: Flesh and Blood
- 2017: Inheritance
- 2018: Spivak
- 2019: Clover
- Labirintus
- The Place of No Words
Televisierolprente
wysig- 2010: Gift of the Magi
Video's
wysig- 2000: Hoku: Another Dumb Blonde
- 2008: T Takes: Mark Webber
- 2015: Jessabelle: Deep in the Bayou
Verwysings
wysig- ↑ According to the State of Minnesota. Minnesota Birth Index, 1935-2002