Markus Boysen
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Markus Boysen (gebore 3 September 1954) is 'n Duitse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Wer erschoß Boro? (1987) en Kanzleramt (2005).
Markus Boysen | |
Geboorte | 3 September 1954 |
---|---|
Nasionaliteit | Duits |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1981: Heinrich auf der Erbse
- 1986: The Journey
- 2003: Glashimmel
- 2012: Eine königliche Affäre - Das riskante Leben des Leibarztes Johann Friedrich Struensee
Televisiereekse
wysig- 1987: Wer erschoß Boro?
- 2005: Kanzleramt
- 2012: Lena Fauch
Televisierolprente
wysig- 2004: Die Heilerin
- 2007: Wiedersehen in Verona