Marla Adams (gebore 28 Augustus 1938) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Gotcha! (1985) en in die televisiereekse The Young and the Restless (1973), The Golden Girls (1985), en Beauty and the Beast (1987).

Marla Adams
Gebore28 Augustus 1938 (1938-08-28) (82 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise
Jare aktief1961–nou

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1985: Gotcha!

TelevisiereekseWysig

  • 1973: The Young and the Restless
  • 1985: The Golden Girls
  • 1987: Beauty and the Beast
  • 1989: Generations

TelevisierolprenteWysig

  • 1984: Concrete Beat

Eksterne skakelsWysig