Marlboro (Gautrein-stasie)
trein stasie
Marlborostasie is 'n stasie op die Gautrein hoëspoedtreinroete in Marlboro, Gauteng. Die stasie is op 8 Junie 2010 voltooi en geopen.
Marlboro
Gautreinstasie
Adres
Marlboro-rylaan (N3)
Marlboro
Gauteng
26°5′1″S 28°6′41″O / 26.08361°S 28.11139°O / -26.08361; 28.11139
Voltooi
8 Junie 2010
Hierdie vervoerartikel is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |