Mars-kruisende kleinplaneet
’n Mars-kruisende kleinplaneet, of Mars-kruiser, is ’n asteroïde waarvan die wentelbaan dié van Mars kruis. Die bekende Mars-kruisers word hieronder genoem. Hulle sluit die twee Mars-trojane 5261 Eureka en (101429) 1998 VF31 in.
Baie databasisse lys net asteroïdes met ’n perihelium groter as 1,3 AE as Mars-kruisers. ’n Asteroïde met ’n kleiner perihelium is bekend as ’n Aardskeerder of -kruiser, hoewel dit die wentelbaan van Mars sowel as dié van die Aarde kruis (of amper kruis). Al dié voorwerpe word hieronder genoem. ’n Mars-skeerder is ’n voorwerp met ’n perihelium kleiner as die afelium van Mars (1,67 AE), maar groter as Mars se perihelium (1,38 AE).[1]
Trojane
wysigL4 (leidende wolk):
- (121514) 1999 UJ7
L5 (volgende wolk):
- 5261 Eureka – die enigste Mars-trojaan met ’n naam
- (101429) 1998 VF31
- (311999) 2007 NS2
- (385250) 2001 DH47
- 2011 SC191
- 2011 UN63
Kandidate
- 2011 SL25
Binneskeerders
wysig
|
|
|
|
|
Binneskeerders wat ook Aardskeerders of -kruisers is
wysig
|
|
|
|
|
Mars-kruisers wat ook Aardskeerders of -kruisers is
wysigSommige databasisse lys dié voorwerpe nie as Mars-kruisers nie. Hulle word eerder as Aardskeerders aangedui.
|
|
|
|
|
Buiteskeerders
wysig
|
|
|
|
|
Mars-kruisers
wysig
|
|
|
|
|
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ "Mars crosser", Encyclopædia Britannica, (2009), [1] Besoek op 3 Mei 2009.
- ↑ 6386 Keithnoll at the JPL Small-Body Database Browser