Mars-verkenningstuig
Die Mars-verkenningstuig (Engels: Mars Reconnaissance Orbiter) is ’n veeldoelige ruimtetuig wat om die planeet Mars wentel. Dit is op 12 Augustus 2005 gelanseer en het op 10 Maart 2006 om Mars begin wentel.
Mars-verkenningstuig | |
---|---|
Die Mars-verkenningstuig
| |
Operateur | Nasa/JPL |
Soort tuig | Wenteltuig |
Satelliet van | Mars |
Gelanseer | 12 Augustus 2005 |
Begin wentel | 10 Maart 2006 |
Lanseringsvuurpyl | Atlas V-401 |
Duur van sending | Aanvanklik: 2 jaar (Tans: 7 jaar+) |
Webtuiste | http://marsprogram.jpl.nasa.gov/mro/ |