Martín Vizcarra
Martín Vizcarra (gebore 22 Maart 1963) is 'n Peruaanse politikus wat van 23 Maart 2018 tot 9 November 2020 die president van Peru was. Die Peruaanse kongres het hom “moreel onbevoeg” verklaar en uit sy amp ontslaan.
Martín Vizcarra | |
127ste president van Peru
| |
Ampstermyn 23 Maart 2018 – 9 November 2020 | |
Voorafgegaan deur | Pedro Pablo Kuczynski |
---|---|
Opgevolg deur | Manuel Merino |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 22 Maart 1963 |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Martín Vizcarra.