Martha Raye
Amerikaanse komiese aktrise in film, televisie en verhoog
Martha Raye (27 Augustus 1916 – 19 Oktober 1994) was 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Waikiki Wedding (1937), Double or Nothing (1937), en Give Me a Sailor (1938), en in die televisiereeks McMillan & Wife (1971).
Martha Raye | |
Geboorte | 27 Augustus 1916 |
---|---|
Sterfte | 19 Oktober 1994 (op 78) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1934–1989 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1936: Hideaway Girl
- 1936: Rhythm on the Range
- 1937: Waikiki Wedding
- 1937: Double or Nothing
- 1937: Mountain Music
- 1938: Give Me a Sailor
- 1938: The Big Broadcast of 1938
- 1938: College Swing
- 1938: Tropic Holiday
- 1939: $1000 a Touchdown
- 1939: Never Say Die
- 1940: The Boys from Syracuse
- 1940: The Farmer's Daughter
- 1941: Hellzapoppin'
- 1941: Keep 'Em Flying
- 1941: Navy Blues
- 1944: Four Jills in a Jeep
- 1944: Pin Up Girl
- 1962: Billy Rose's Jumbo
- 1970: Pufnstuf
Televisiereekse
wysig- 1950: All Star Revue
- 1954: The Martha Raye Show
- 1956: The Walter Winchell Show
- 1956: Washington Square
- 1959: The Steve Allen Show
- 1962: The Roy Rogers & Dale Evans Show
- 1965: Clown Alley
- 1966: The Milton Berle Show
- 1970: The Bugaloos
- 1971: McMillan & Wife
Televisierolprente
wysig- 1973: Ed Sullivan Presents: The TV Comedy Years
Video's
wysig- 1989: Milton Berle, the Second Time Around: Carnival of Comedy