Martha Scott
Amerikaanse aktrise
Martha Scott (22 September 1912 – 28 Mei 2003) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Our Town (1940), Cheers for Miss Bishop (1941), The Ten Commandments (1956), en Ben-Hur (1959).
Martha Scott | |
Geboortenaam | Martha Ellen Scott |
---|---|
Geboorte | 22 September 1912 |
Sterfte | 28 Mei 2003 (op 90) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1940–1990 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1940: Our Town
- 1940: The Howards of Virginia
- 1941: Cheers for Miss Bishop
- 1941: One Foot in Heaven
- 1941: They Dare Not Love
- 1943: Hi Diddle Diddle
- 1943: In Old Oklahoma
- 1947: So Well Remembered
- 1949: Strange Bargain
- 1951: When I Grow Up
- 1955: The Desperate Hours
- 1956: The Ten Commandments
- 1957: Eighteen and Anxious
- 1959: Ben-Hur
- 1974: The Man from Independence
- 1981: First Monday in October
- 1988: Doin' Time on Planet Earth
Televisiereekse
wysig- 1955: Modern Romances
- 1972: Honeymoon Suite
- 1976: The Bionic Woman
- 1980: Secrets of Midland Heights
Televisierolprente
wysig- 1974: Murder in the First Person Singular
- 1974: Sorority Kill
- 1980: Father Figure
- 1983: Adam
- 1983: Summer Girl
- 1986: Adam: His Song Continues
- 1990: Daughter of the Streets