Martin Ritt
Martin Ritt (2 Maart 1914 – 8 Desember 1990) was 'n Amerikaanse regisseur, vervaardiger, en akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Hud (1963), The Spy Who Came in from the Cold (1965), Norma Rae (1979), en Cross Creek (1983).
Martin Ritt | |
Geboorte | 2 Maart 1914 |
---|---|
Sterfte | 8 Desember 1990 (op 76) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Regisseur, vervaardiger, en akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1957: Edge of the City
- 1957: No Down Payment
- 1958: The Long, Hot Summer
- 1958: The Black Orchid
- 1959: The Sound and the Fury
- 1960: 5 Branded Women
- 1961: Paris Blues
- 1962: Hemingway's Adventures of a Young Man
- 1963: Hud
- 1964: The Outrage
- 1965: The Spy Who Came in from the Cold
- 1967: Hombre
- 1968: The Brotherhood
- 1970: The Great White Hope
- 1970: The Molly Maguires
- 1972: Pete 'n' Tillie
- 1972: Sounder
- 1974: Conrack
- 1975: End of the Game
- 1976: The Front
- 1978: Casey's Shadow
- 1979: Norma Rae
- 1981: Back Roads
- 1983: Cross Creek
- 1985: Murphy's Romance
- 1985: The Slugger's Wife
- 1987: Nuts
- 1990: Stanley & Iris
Televisierolprente
wysig- 1952: The Rocket
- 1972: Awake and Sing
- 1976: The Making of 'The Front'
- 1978: The Making of 'Casey's Shadow'
- 1981: Norma Rae
Video's
wysig- 2008: John le Carré