Mary Jackson (aktrise)
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Mary Jackson (22 November 1910 – 10 Desember 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Airport (1970), Skinned Alive (1990), en The Exorcist III (1990), en in die televisiereeks Barnaby Jones (1973).
Mary Jackson | |
Geboorte | 22 November 1910 |
---|---|
Sterfte | 10 Desember 2005 (op 95) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1970: Airport
- 1972: Terror at Red Wolf Inn
- 1972: The Trial of the Catonsville Nine
- 1990: Skinned Alive
- 1990: The Exorcist III
Televisiereekse
wysig- 1973: Barnaby Jones
- 1978: The Runaways
- 1983: Hardcastle and McCormick
Televisierolprente
wysig- 1982: Between Two Brothers