Maskandi
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Maskandi is 'n Zoeloe-woord wat van die Afrikaanse "musikant" afgelei is. Dit het ontwikkel in 'n eg Suid-Afrikaanse musiekgenre wat elemente van reggae, Zoeloe-blues en tradisionele klanke insluit.[1]
Verwysings
wysig- ↑ Wit maskandi maak opslae Geargiveer 11 Augustus 2011 op Wayback Machine, Beeld, 17 Julie 2011