Matroosfontein Primêr

Matroosfontein Primêr is 'n skool in Matroosfontein. Die skool het vier grade: Graad R, Graad 1, Graad 2 en Graad 3. Daar is meer as 100 kinders.

GeskiedenisWysig

Die skool is in 1959 oopgemaak.

NouWysig

Daar is meer as 15 onderwysers.